Home » Editorial

CENT-pen

6 June 2012 No Comment

SAFE HOUSE Doringkloof “War Fuzzys”

BAIE DANKIE  aan almal van die gemeenskap!

Almal wat help en betrokke is by kinders in nood. Bly asb betrokke, moenie ander pad kyk nie.

Kinders kan hulself nie verdedig nie. Elkeen verdien nog ‘n kans!

‘n Kind wat in ‘n Plek van Veiligheid beland, word deur die Polisie of Maatskaplike werkster verwyder en dmv ‘n hofbevel in ons sorg geplaas totdat die hofsaak afgehandel is.

So ‘n kind wat uit so ‘n traumatise situasie kom, kry dan in ‘n stabiele omstandighede kans om meer objektief na die lewe te kan kyk.

So ‘n kind besef dan dat daar tog “WARM FUZZYS” na sy kant toe kom.

Hul mag maar uiting gee aan gevoelens! Hul mag maar lag, spring, skree, huil en hartseer voel.

Gevoelens is net so deel van hom as sy kop. Die kind KAN en MAG maar net ‘n KIND wees!

Amy:  Tel: 012 667 4499

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.