Home » Centurion Business Forum

Afrikaanse Handelsinsituut gaan nuwe voetspore trap

7 August 2012 No Comment

Die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) Gauteng is na afloop van hul onlangse Kongres wat by die Forever Resort Centurion Hotel gehou was, ywerig om nuwe voetspore vir die toekoms en hul opvolgers daar te stel.

David Wilkinson, a renowned international motivational speaker, author and consultant from the Global Equipping Centre, addressed the Entrepreneur and Corporate needs as well as how to address the challenges in a Business Chamber.

Christo van der Rheede, Hoofuitvoerende Beampte : AHI het die visie en missie van die AHI bespreek en die Sakekamers aangemoedig om diensbaar tot hulle lede te wees.

Professor Tommie du Plessis, van die Besigheidsskool aan die Universiteit van Potchefstroom het die sleutel tot ekonomiese groei en uitbreiding van entreperneurskappe uitgelig.

Werksessies is deur twee groepe gehou en die terugvoering het baie positiewe besprekingspunte na vore gebring. Die aanbevelings gaan aan al die Sakekamers versprei word om die nodige stappe tot nuwe voetspore vir die toekoms daar te stel.

Lede van die AHI het ook die geleentheid gebruik om hul besighede ten toon te stel en netwerk te doen.

Gerhard Marais, voorsitter van die uiters suksesvolle Centurion Sakekamer, het verduidelik dat die sukses van elke sakekamer in die struktuur daarvan lĂȘ. Sakekamers moet hul eie unieke DNA bepaal en hul strukture daarby aanpas.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.