Home » Arts & Culture

Jeug skenk kos en klere

16 July 2009 No Comment

Jeug van die ATKV Centurion Jeugleiersforum, NG-gemeente Lynnwoodrif en die Junior Stadsraad van Pretoria het saamgespan om tydens Junie as Jeugmaand, kos, klere en komberse vir minderbevoorregte jeug in te samel.

Tydens ATKV Centurion se onlangse baie geslaagde Kultuuraand by die Voortrekkermonument, was ‘n kospakkie vir minderbevoorregtes die toegangsfooi.

Die Junior Stadsraadslede het weer by hul onderskeie skole kos en klere ingesamel.

klereVlnr: Trudie Theunissen en Cornelia Havenga (ATKV Centurion Jeugleiersforum); EJ Leach (NG-gemeente Lynnwoodrif); Elana van Rooyen en Wilhelm Henning (Junior Stadsraad van Pretoria).

Elana is ook Hoofmeisie van Hoërskool Waterkloof.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.