Home » Editorial

from the Editor

1 September 2012 No Comment

So kom die Winter – sneeu en al – nou ook tot ‘n einde! Lente is oral te bespeur met struike en plante se nuwe uitloopsels en bloeisels wat reeds pragtig in tuine vertoon.

Op die sportveld hou ons styf duime vas vir die paralympiese atlete en ons weet hulle gaan sakke vol medaljes behaal.

There are numerous charity drives starting this month. The Cansa Corprate Relay, Pink Drive breast cancer awareness projects, Spring Tea’s, flower shows and various basaars. Please support any one or more of these projects that are in desperate need of funding.

Laasmaand was die suksesvolle Centurion Wildsfees gehou waar besoekers met Musiek en allerlei wildsgeregte bederf is. Veral die krokkedilleop die spit was vir meeste ‘n nuutjie. Volgende jaar maak ons weer so!

Almal wat bydraes gelewer het, lapas gekoop het, musiek gemaak het word hartlik deur die feeskomitee, CMR Lyttelton en Rusoord Atreeoord bedank. Die fondse word werklik waardeer.

We would like to hear from you so please send us an email with your news, requests or any information you might have.

Ons verwelkom vir Nichelle Steyn in ons midde as vryskutjoernalis en wens haar ook geluk met haar huwelik op 1 September.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.