Home » Community

Voortrekkermonument weer vereer

5 November 2012 No Comment

Die Voortrekkermonument is op Maandag, 15 Oktober 2012 vereer met die Diamond Arrow PMR Afrika-toekenning (eerste plek).

Die toekenning is  vir sy bydrae tot die ekonomiese groei en ontwikkeling van die stad  Tshwane/Pretoria in die Opwindende/ Interressante Erfenis/ Historiese Terreine/ Geboue- afdeling. 

Die PMR Afrika-toekenning word jaarliks toegeken na afloop van ‘n onafhanklike ondersoek in ‘n verskeidenheid kategorieë.

‘n Steekproefgrootte van 105 onafhanklike respondente in die Gauteng Provinsie is gebruik, bestaande uit HUB’s, BD’s, besigheidseienaars, maatskappydirekteure en –bestuurders, asook senior

staatsamptenare.

Dit is die sesde keer sedert 2006 dat die Voortrekkermonument hierdie toekenning ontvang.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.