Home » Community

Lions Haven se inwoners heerlik bederf

5 November 2012 No Comment

Tydens die Week van Bejaardes wat tradisioneel die eerste week van Oktober is, het Vic en Kay Naidoo, eienaars van ‘n plaaslike restaurant, die inwoners van Lions Haven, een van die behuisingskomplekse van die Centurion Raad vir Bejaarders (CRB), met ‘n aandete bederf.

Hierdie egpaar beleef soveel seëninge dat hulle uit dankbaarheid na kwesbare mense in die gemeenskap uitreik.

Prof John McDonald, een van CRB se bestuurslede, het tydens die geleentheid gesê dat die Naidoo’s as voorbeeld dien vir die gemeenskap want bejaardesorg is baie afhanklik van welwillende mense.

Vic en Kay Naidoo het ook onderneem om benewens ‘n maandelikse bederf vir Lions Haven se inwoners, ook aan 20 hulpbehoewende bejaardes in die gemeenskap etes te voorsien.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.