Home » Community

Nominasies vir Centurion Vrywillige Werkers van die Jaar 2012 word ingewag

5 November 2012 No Comment

Die ATKV Centurion wys jaarliks namens die inwoners van Centurion Vrywillige Werkers van die Jaar aan.

Vrywillige Werkers wat deur inwoners genomineer wil word, moet aan die volgende vereistes voldoen:

· Nominante moet in Centurion woonagtig wees;

· Hul vrywillige werk moet in Centurion verrig word;

· Hulle moet nie vergoeding vir hul vrywillige werk in Centurion ontvang nie;

· Volledige bewyse van hul vrywillige werk in Centurion gedurende 2012 moet ingedien word. 

Vrywillige Werkers kan in die kategorieё: Gemeenskapsbeveiliging; Kultuurbevordering; Sportbevordering; Welsynswerk en Jeugwerk genomineer word.

Nominasies sluit Maandag 12 November 2012 en nominasies kan per epos aan Sakkie Kotze, voorsitter:ATKV Centurion by iakotze@mweb.co.za gestuur word.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.