Home » Editorial

CENT-pen

5 November 2012 No Comment

FD skryf:

Maak seker dat die voertuig se deure is toe voor jy wegstap.

Ek wil graag ander motoriste waarsku om seker te maak al die deure van hul voertuig is behoorlik toe sodat die sensors geaktiveer word, wanneer hulle die voertuig sluit en wegstap.

Ek het nie in die parkeerarea aggeslaan dat die insittendes van ‘n ander voertuig nie net verby my voertuig beweeg maar op dieselfde oomblik wat ek uit my voertuig geklim het, het hulle ongesiens die agterste passasiersdeur effens oopgemaak.

Ek het my besigheid afgehandel en by my terugkoms gevind dat alhoewel my voertuig gesluit was, my besittings uit die voertuig gesteel is sonder dat daar geforseerde toegang verkry is.

Die binnekring tv-stelsel by die sentrum het duidelik gewys hoe die items uit my voertuig verwyder en die deur toegestoot word waarna die sensors geaktiveer is.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.