Home » Arts & Culture

Eerste monument met moderne tegnologie

13 August 2013 No Comment

Slimfoontegnologie is nou in die Voortrekkermonument beskikbaar om dit makliker te maak vir besoekers wat nie die dienste van ‘n gids het nie.
Die QR-kodes is op skyfies op verskeie plekke binne en buite die Monument aangebring en besoekers met slimfone kan daarop klik om die “applikasie” en volledige inligting oor die betrokke uitstalling te kan lees.
Gratis WiFi is nou ook in die Monument beskikbaar.
Die Voortrekkermonument is die eerste monument in die land wat hierdie tegnologie gebruik en is tans slegs in Afrikaans, Engels, Duits en Sjinees beskikbaar, maar daar word beoog om later ander tale by te voeg.
Vir meer inligting besoek die webwerf www.voortrekkermon.org.za

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.