Home » House & Garden

Clivias uitgestal in Centurion

14 October 2013 No Comment

Nichelle Steyn
’n Clivia is ’n besonderse blom wat maklik in enige tuin groei.
Inwoners van Centurion het die geleentheid gehad om meer van dié blomsoort te leer tydens die Cliviaskou wat by die Laerskool Rooihuiskraal aangebied was.
Gideon Scheepers, die eienaar van die Clivia Forum skep twee keer ʼn jaar ʼn platform waar telers en kwekerye byeenkom om hulle blomme uit te stal en die publiek met advies oor die aanplanting, groei en versorging te bedien.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.