Home » Editorial

from the Editor

13 May 2014 No Comment

Tyd om te stem, maar vir watter party? Het julle geluister na die beloftes van die verskillende partye of is daar daadwerklike werkbare planne voorgehou? Maak net seker dat almal wel gaan stem.
Die maand is ook ‘n besige maand op die sportvelde – rugby, IPL krieket met van ons beste mense, gholf, hokkie, sokker en skolesport.
Die beste lugskou word op 10 Mei deur die SA Lugmag Museum by Zwartkop Lugmagbasis aangebied en wat ‘n lugfees gaan dit nie wees met meer as 100 historiese vliegtuie wat hul beste vlerk gaan voorsit. Daar word 30,000 mense verwag en die hekke maak al 06h00 oop. Wees daar.
We would also like to wish all mothers a happy Mother’s Day on 11 May 2014.
Please make sure you get the June 2014 edition – we will be running a competition over the next three months giving away some fabulous prizes.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.