Home » Community

Bejaardes word met warmwatersakke bederf

18 July 2014 No Comment

Op ‘n yskoue wintersoggend op 6 Junie 2014, het die Centurion Gastehuis Assosiasie baie vreugde vir behoeftige bejaardes gebring met die skenking van 70 warmsakke.
Christel Steyn, voorsitter CGA, Disa Smuts en Cicero Brazelle het die oorhandiging saam met die maatskaplike werker, Lucinda McDonald gehanteer.
Die inwoners van Lions Haven wie by die skenking gebaat het, was opreg dankbaar omdat hulle vanweë hoë munisipale kostes verbonde aan verwarmers, verplig is om ‘n warmsak te gebruik.
Boonop is bejaardes ook skrikkerig vir brandgevaar en voel dat ‘n warmsak ‘n veilige en maklike manier is om die winterkoue van hulle lyf weg te hou.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.