Home » Centurion Business Forum

Centurion Sakekamerlede gemotiveer om te presteer

16 August 2014 No Comment

Die Juliemaand se netwerkfunksie van die Centurion Sakekamer was weer eens ‘n sukses.
Dr. Jannie Botha, ‘n internasionale motiveringspreker was die gasspreker en het verduidelik hoe om suksesvol in jou lewe en werk te wees.
Nuwe lede is voorgestel en is daar ernstig ge-netwerk.
Die volgende netwerkfunksie is op 13 Augustus 2014 en kan julle besprekings per epos na marlene@centruionsakekamer.co.za gedoen word.
Vir meer inligting besoek ook gerus die Sakekamer se webtuiste www.centurionsakekamer.co.za.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.