Home » Community

Komberse vir Bejaardes

18 September 2014 No Comment

Die firma HR Solutions for Tomorrow (HRST) is ‘n platinumlid van die Centurion Sakekamer en het tesame met ander bestuurslede van die Sakekamer ‘n trollievol komberse aan die Centurion Raad vir Bejaardes oorhandig.
Dr Elma Krüger, direkteur van die Raad en Sandra Theron het namens die behoeftige bejaardes die komberse van Marlene Schmidt (Bestuurder: Centurion Sakekamer) en Jessica Khoza ( HRST Bemarkingsassistent) in ontvangs geneem.
Dr Krüger het namens die bejaardes die HRST en die Centurion Sakekamer hartlik bedank vir die wonderlike donasie en gesê dat weens die armoede wat daagliks uitbrei, die bejaardes die warmte sal waardeer.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.