Home » Arts & Culture

Nominasies vir Centurion Vrywillige Werker van die Jaar 2014 ingewag

16 October 2014 No Comment

ATKV Centurion wys reeds verskeie jare al namens die inwoners ‘n Centurion Vrywillige Werker van die Jaar aan.
Inwoners word uitgenooi om iemand in een van die kategorieƫ: Gemeenskapsbeveiliging; Jeugwerk; Kultuurbevordering; Sportbevordering en Welsynswerk te nomineer.
Die belangrikste voorvereiste vir ‘n toekenning is dat die genomineerde in Centurion moet woon en vrywillige werk in Centurion gedoen het en GEEN vergoeding of betaling vir sy/haar vrywillige werk ontvang nie.
‘n CV wat slegs die tersaaklike inligting en bewyse van sy/haar vrywillige werk in Centurion gedurende 2014 bevat, moet by die nominasie aangeheg word.
Die nominasies sluit Vrydag 14 November 2014 en die CV kan gestuur word aan iakotze@mweb.co.za
Vir verdere navrae kontak Sakkie Kotze by 082 925 1488 of besoek die ATKV Centurion se webwerf by www.tak.co.za.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.