Home » Schools

Hoërskool Eldoraigne se nuwe hoof

21 February 2015 No Comment

Volgens die nuwe skoolhoof vir Hoërskool Eldoraigne, Dr Anton Prinsloo, beskou het sy aanstelling as ‘n voorreg om die leiding van een van die top skole te kan neem.
Dr Prinsloo het sy loopbaan in 1987 by die Hoërskool Vorentoe begin en is in 1989 na die Helpmekaar Hoër Seunsskool verplaas.
Daarna was hy Adjunk-hoof by Hoërskool Riebeekrand tot 1998 waarna hy na Hoërskool Noordheuwel is.
Op 1 April 1989 word hy as Hoof van die Hoërskool Bastion in Krugersdorp aangestel en dien hy daar totdat hy die pos van Hoof by Hoërskool Eldoraigne op 1 Januarie 2015 aanvaar het.
Dr Prinsloo sien uit daarna om die skool na groter hoogtes te neem en om die beter na die behoeftes van die gemeenskap om te sien.
Hy wil ook die Hoërskool Eldoraigne as handelsmerk uitbrei om dit van die vyfde plek tot die top skool in die land te lei.
Dr Prinsloo se vrou Yvonne is ‘n onderwyseres by Delta Park Skool en sy seun, Ivan is hierdie jaar in Graad 12 by Helpmekaar Kollege.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.