Home » Centurion Business Forum

SACBW Centurion reik uit met Broodjie-projek

20 April 2015 No Comment

Die SACBW Centuriontak het besluit om ‘n Broodjieprojek as een van hulle uitreikprojekte vir die jaar van stapel te stuur.
Fondse word tydens elke maand se netwerkfunksie ingesamel en dan word die geld aan ‘n skool geskenk om kos aan behoeftige kinders van die skool te voorsien.
Die eerste skool wat by hierdie projek gebaat het, is die Hoërskool Zwartkop en die hoof, dr Dewald Strydom het die donasie in ontvangs geneem.
Weens die noodtoestand wat onder gesinne in die gemeenskap bestaan is die skool se tema hierdie jaar “Zwarries Reik Uit” en sal die donasie aangewend word om die kosstoor se voorraad aan te vul.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.